Este sitio utiliza cookies para mejorar la experiencia en nuestra plataforma. Si continuas navegando, asumimos que aceptas dicha política de cookies.
Maritz Siviel is gefokus op grondverskuiwing, siviele- en ingeneurswerk in die mynbou en privaat sektor. Daar word beskik oor die nodige toerusting en masjinerie om bogenoemde spesialisdiens te lewer
maritzsivielplanthirekathu.amawebs.com/
Kalk Straat 10 Industriele gebied - Kathu, of Northern Cape, South Africa
Maritz Siviel se doelstelling is:
* Om Kwaliteit werk in so 'n kort as moontlik tydperk te lewer.
* Die werkers op te lei en bevoeg verklaar om hulle take veilig en suksesvol af te handel.
* Om 'n positiewe bydrae in die gemeenskap te lewer en 'n volhoubare ontwikkeling te bewerkstellig.
* Om gehalte vakmanskap in die siviele- en ingeneursvelde te bied.
Maritz Siviel se leuse is: Harde Werk en Kwaliteit Dienslewering
07:00 a 17:00
07:00 a 17:00
07:00 a 17:00
07:00 a 17:00
07:00 a 15:00
Cerrado
Cerrado
Link directo a este anuncio:
https://www.aiyellow.com/maritzsivielplanthire/ID: 1667544 - R: 150
Maritz Siviel Kuruman |
---|
Willow straat 15 - Kuruman - of Northern Cape - South Africa 082 948 2031 maritzsiviel@vodamail.co.za |
Este sitio utiliza cookies para mejorar la experiencia en nuestra plataforma. Si continuas navegando, asumimos que aceptas dicha política de cookies.
Opiniones destacadas
DHONE JUNIOR
Excelente serviço e um ótimo atendimento
Viviane Pereira da Silva
Bom Atendimento, ótimos profissionais !!!
Emanuel Ceretta
Excelente equipe nota de atendimento 10