This website uses cookies. With the use of cookies we improve your browsing experience. If you continue browsing, we assume that you accept its use.
Solidariteit Helpende Hand is 'n nie-winsgewende organisasie wat fokus om Afrikaner armoede te verlig , voorkom en verbreek deur middel van projekte van kinders tot bejaardes.
Helpende Hand glo in opheffing deur opleiding.
Raak asseblief betrokke.
Athalia Uitreik is 'n nie-winsgewende organisasie in Bloemfontein.
Athalia Uitreik bied bekostigbare verblyf en versorging aan Christen bejaardes en volwasse gestremdes wat moet lewe op staatstoelae of 'n klein pensioen.
Verblyf en drie etes per dag.
This website uses cookies. With the use of cookies we improve your browsing experience. If you continue browsing, we assume that you accept its use.